Home | 4x4 Routes | Camp Site | Gallery | Location | Links | Contact Us
Home
4x4 Route
Camp Site
Photo’s
Location
Rates
Contact Us
Gastekommentaar / Guest Comments
4x4 Roete is van die beste wat ons al gery het!!! Wonderlik gekuier en gekamp. -
Thank you for the lovely and clean ablutions. We had a wonderful stay. Thanks for the hospitality. Conradie Visser Durbanville
Wonderfull to live with the sounds of farm life and open air. -
Kampeerplek puik! Geriewe fantasties – een van die bestes. Ons kom beslis weer. -
Puik Uitsig. Baie baie skoon stort en toilet geriewe. Dankie. -
Wat ‘n fees!! Alles was om van te droom. Dankie vir julle gasvryheid. -
Dankie vir Als!!! Hier sal ons weer kom staan. -
4x4 was magnificent and camping superb. -
‘n Regte paradys!! Dit vreeslik baie geniet. Kom beslis gou weer. -
Dit was 1 van die heerlikste naweke!! Pragtige kamp! Heerlik geswem. -
Die teenwoordigheid van ons hemelse Pa is tasbaar op die plaas. Jacques Malan & Familie
Lekker gekuier !!! Deon & Debra Venter Swartland 4x4 Klub
Baie lekker roete, geriewe perfek. Sukkel om die mense weg te kry!! Anroux Smit Pa & Seun Naweek
Baie dankie vir jul gasvryheid en baie netjiese geriewe. Ete was uit die boeke!!! Worcester 4x4 Klub
Regtig pragtig, baie lekker!! Ons sal weer hier uitslaan!. -
Awesome!!! Sal weer sien!!! Trevor & Rina Parker